Face of 4aKid Januarie 2020-inskrywings is nou oop. Om in te skryf, stuur een onlangse foto na win@4akid.co.za met die kind se naam, ouderdom en ouers se kontakbesonderhede.
** Slegs een inskrywing per maand aanvaar. Sien reëls van die kompetisie hier: https://www.4akid.co.za/baby-face-month-competition






















































































































































































