Secure-a-Kid harnas is botsgetoets en geslaag31 Januarie 2018Elke motorvoertuig moet toegerus wees met SABS-goedgekeurde veiligheidsgordels volgens Suid-Afrikaanse wetgewing. Boonop moet elke passasier wat vervoer word ook van die veiligheidsgordels gebruik maak en hulself vasgord.Klik hier om die volledige artikel te lees: http://durban.getitonline.co.za/2018/01/31/secure-kid-harness-crash-tested-passed/#.WnQSOa6WbIW